top of page
0.jpg
Selfsorg Vakansie Akkomodasie
in Stilbaai-Wes
 
 
  • 'n Heerlike kuierhuis vir groter gesinne

        of families wat saam wil ontspan.

 

  • Groot stoep met rivieruitsig.
    Ruim lapa met onderdak braaigeriewe.

 

  • Voldoende parkering.

 

  • Uiters gunstige ligging om maklik by belangepunte uit te kom.

 

  • 200m van die getyrivier en sleephelling

  • 500m van sakesentrum.

Fish
bottom of page